Based in BLOEMFONTEIN has not limited us, as we operate nationwide.
Tech personnel are principally a service-orientated business. At Tech we have taken a unique perspective of the personnel industry making it much more employer friendly.
Our consultants namely Sandra Kleingeld, Marlene Kleingeld and Charmaine Daniels are experienced professionals able to offer the client a personal and guaranteed recruitment service of qualified and skilled personnel countrywide....
This post has expired! It was posted more than 120 days ago.

Administratiewe Bestuurder
Posted date [2017-Jan-11] (ID: 57196)

Die ideale kandidaat moet oor 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie (B.Com) beskik, met ten minste 5 jaar ondervinding waarvan 2 jaar in 'n Bestuur kapasiteit moet wees.

Proaktiewe, hoogs gemotiveerde resultate gedrewe individu met bewese rekord van sukses.

Effektiewe leier wat in staat is om ’n invloed te hê op alle vlakke van die terrein bestuur, terwyl daar bestuur en ontwikkeling van ’n kleinspan se direkte verslag gewing plaasvind.

Uitstekende analitiese, modellering vaardighede en kennis van Microsoft OfficeDie vermoë om akkuraat onder druk te werk en te voldoen aan verslagdoening afsnypunte. 

Bestuur van personeel binne die administrasie-afdeling;

Finansiële bestuur en die optimalisering van rekeninge betaalbaar;

Die bestuur van doeltreffende administrasie vir alle sakeprosesse;

Akkurate en in tyd toekenning van uitgawes;

Goedkeuring en af teken van alle onkoste en inventaris fakture;

                 Verseker akkurate en doeltreffende fakturering;

Verantwoordelik vir algemene skuldeiser funksie, insluitend korrespondensie met verskaffers;

 Verantwoordelik om te verseker dat alle krediet aansoeke akkuraat en betyds voltooi is en op die rekeningkundige stelsel deur die krediet klerk ingelees is;

Vaartbelyning van prosesse wat verband hou met die administratiewe funksie;

Kapitaaluitgawes en Vaste Batebestuur;

Die voltooiing van maandelikse balansstaat rekonsiliasies;

Verwerking van maandelikse algemene joernale, soos voorraad aanpassings, bepalings en regstellings;

Wees die IT kontak op die perseel;

Verantwoordelik vir effektiewe instandhouding en ondersteuning van rekeningkundige stelsel, dws al die verslagdoening kwessies wat ontvang word, die skep van nuwe produk kodes, versekering van konsekwentheid oor verskillende takke van die stelsel ens.;

Verslagdoening van struktuur doeltreffendheid en positiwiteit onder mede-werkers;

Hersiening van administrasie wat verband hou met die HR funksie;

Verseker doeltreffende skakel en administrasie dienste vir alle sakeprosesse;

Interne kontrole implementering & nakoming;

Bestuur alle interne oudits en help Finansiële besigheidsvennote met eksterne oudit bestuur.

Email: marlene(at)techpersonnel.co.za 

Fax: 00865399393 

Salaris hoogs onderhandelbaar 


Job Title Administratiewe Bestuurder
Post Details
Posted By Tech Personnel
Job Function Admin Management
Start Date Asap
Salary Highly Neg
Location Northern Cape
Phone No 0873533984
Website http://www.techpersonnel.co.za
Email marlene(at)techpersonnel.co.za
    
    
Deadline
    
    
    
    
    
    
    
    
Category
Region Location -> Northern Cape
Job Type Job Type -> Full-time Jobs
Classification Job Classification -> Accounting

JOBS RSA
Recruitment Agencies Johannesburg