EMD Professional Consulting Services
Recruitment
Job Hunting Guide
Unemployed
Productivity
Free Downloads
Programming
Forum


EMD Professional Services has been established in 2001. EMD is an Exempted Micro Enterprise, therefore BEE compliant on level four. Its main functions are the recruitment of employees on behalf of our clients, as well as small business consultation.

We concentrate on professional service to both our client and the applicant. Great care is taken in this process to ensure that both the employer and the employee match properly in order for them to have a long and successful working relationship.

...

Programmering Internskap
Posted date [2018-Apr-12] (ID: 67524)

PROGRAMMERING-INTERNSKAP

Ons is op soek na ’n jong persoon wat die potensiaal het om opgelei te word in programmering, maar wat nie kan gaan vir tersiêre opleiding nie. Ons sal die persoon oplei maar ons gaan nie ’n salaris betaal voordat die persoon homself / haarself bewys het nie.

Die persoon moet belangstel in-, ‘n aanleg hê vir programmering en moet verkieslik alreeds ’n bietjie kan programmeer.

Verder moet kandidate inisiatief en toewyding toon om sukses te behaal.

Persone wat presteer kan ’n lang pad saammet die besigheid stap.   

VEREISTES

  • Matriek (stuur asb. afskrif van puntestaat)
  • Moet verkieslik 'n programmeringstaal aangeleer het. (Dit hoef nie in-diepte kennis te wees nie.)
  • Kandidate moet verkieslik in die Pretoria Moot-area woon.

Stuur jou CV in MS-Word-formaat, 'n afskrif van jou Gr.12 puntestaat en ID aan rina (at) emdconsult (dot) co (dot) za


Job Title Programmering Internskap
Post Details
Posted By EMD Consulting Services
Job Function Programming
Start Date A.S.A.P.
Salary None
Location Rietfontein, Pretoria
Phone No 0871505086
Website http://www.sadi4u.co.za
Email rina(at)emdconsult.co.za
    
    
Deadline 2018-May-31
    
    
    
    
    
    
    
    
Category
Region Location -> Pretoria
Job Type Job Type -> Part-time & Full-time Jobs
Classification Job Classification -> Internships

JOBS RSA
Recruitment Agencies Johannesburg